Share this record

Contact Artefacts
please if you have any comments or more information regarding this record.



List of Projects

JOOSTE, Karl J (Karel)

Born: 1925 10 16
Died: 1971 02 12

Architect

SACA:
Reg No: 1239
Year registered: 1950

DipArch 1956 (Pretoria)

JOOSTE was the son of Jacobus Christoffel Jooste and Johanna Jooste (nee Reyneke). He married Sylvia Slabbert and they had two sons, Johan Karl Jooste and Ludwig Karl Jooste.

[From death certificate sent to us by William MARTINSON]

Karl JOOSTE was invited to participate in the 50 year Anniversary of the University of Pretoria School of Architecture Alumni Exhibition held at the Pretoria Art Gallery on 7-25 July 1993. The following is a short biography which was published in the catalogue at the time.

Karl JOOSTE is gebore op 16 Oktober 1925 in Vermeulenstraat, Pretoria. Hy ontvang sy Primêre skoolopleiding in Pretoria en later besoek hy die Innes Laerskool te Uitenhage. Sy Hoërskool opleiding ontvang hy aan die Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria. Hy matrikuleer in 1943. Hy studeer aan die Universiteit van Pretoria van 1944 tot 1947 en behaal die diploma in argitektuur en in 1953 'n Baccalarius in argitektuur. Hy doen praktiese ondervinding op by Norman EATON vanaf sy tweede jaar as argitekstudent. (Norman EATON het onder die vleuels van Herbert BAKER gestudeer) . Hy werk ook vir Robert SCHMICKL in Pretoria.

Karl JOOSTE het in 1954 verder studeer in Europa. Hy het 'n intensiewe ter plase studie gemaak van die bou- en kunsgeskiedenis : Griekse, Romeinse, Vroeë Christen, Bisantynse, Gotiese, Renaissance, Roccoco, Romantisme, Manierisme, Elizabethan en Victoriaanse, Industriële Rewolusie en Kubisme met tydelike afwykings in die Oosterse filosofie. Karl het 'n tweede keer in 1964 'n besoek aan Europa gebring met spesiale klem op hospitale. Daar ontmoet hy LE CORBUSIER. In 1970-1 besoek hy weer Europa.

In 1957 begin Karl sy eie praktyk. Sy vrou Sylvia is van die begin 'n integrale lid van Argitekte Karl Jooste. Hy praktiseer met argitekte WA STEYN, C GERNEKE, F VILJOEN, AE DU TOIT en J MALHERBE. Karl en sy staf ontwikkel 'n proporsionele sisteem van meetkundige verhoudings basseer op die werk van Hamridge en Le Corbusier. Die teoretiese raamwerk word die basis vir alle projekte deur die praktyk ontwerp.

Karl Jooste is dikwels met die Universiteit van Pretoria assosieer, waar hy argitektuur dosseer het en as eksterne eksaminator opgetree het. Hy sterf in 'n motorongeluk naby George op 12 Februarie, 1971. Hy was ten tye van sy oorlye woonagtig in Waterkloofrif, Pretoria.

Books citing JOOSTE

ISAA. 1959. The Yearbook of the Institute of South African Architects and Chapter of SA Quantity Surveyors 1958-1959 : Die Jaarboek van die Instituut van Suid-Afrikaanse Argitekte en Tak van Suid-Afrikaanse Bourekenaars 1958-1959. Johannesburg: ISAA. pp 92, 186

ISAA. 1969. The Yearbook of the Institute of South African Architects and Chapter of SA Quantity Surveyors 1968-1969 : Die Jaarboek van die Instituut van Suid-Afrikaanse Argitekte en Tak van Suid-Afrikaanse Bourekenaars 1968-1969. Johannesburg: ISAA. pp 95, 121

Chapters in books citing JOOSTE

Fisher, Roger C. The Third Vernacular: Pretoria Regionalism — Aspects of an Emergence: in 1998. Architecture of the Transvaal: pp 123