Martin KRUGER was invited to participate in the 50 year Anniversary of the University of Pretoria School of Architecture Alumni Exhibition held at the Pretoria Art Gallery on 7-25 July 1993. The following is a short biography which was published in the catalogue at the time.
Martin KRUGER behaal die B.Arch graad (Met lof) te UP in 1983.
1984 | Werk as argitek by LLEW BRYAN JON MEHL ARGITEKTE, Pretoria.
|
1984-7 | Eie praktyk in vennootskap met Schalk LE ROUX en Johan UYS (SCHALK LE ROUX UYS KRUGER).
|
1984-6 | Deeltydse lektor te UP. Besoekende dosent te WITS en Pretoria Technikon.
|
1987-8 | Eksterne eksaminator te UP.
|
1988-90 | Argitek te MV3 ARGITEKTE, Pretoria en Sandton.
|
1089 | Argitek te BRITZ SCHOLES ABRAMOWITCH, Johannesburg.
|
1992 | M.Arch (Stadsbeplanning en Stedelike Ontwerp) te UCT onder Prof R UYTENBOGAARDT.
|
1992 tot huidig | Eie praktyk MARTIN KRUGER ARGITEKTE EN STEDELIKE ONTWERP.
Werk in assosiasie met Piet LOUW. Deeltydse lektor aan die Kaap Technikon.
Tans woonagtig te Kenilworth met Isobel en dogters Carla en Gabrielle. |
Dewar, David; Kruger, Martin; Louw, Piet & Todeschini, Fabio . Legacy - Contradictions and conflicts : Panel discusssion. In Capetown Stadium. 2010. Griffel
|