MOAT BRIDGE
Phokeng Sport Stadium, Rustenburg, North West Province 2000
The playing field of this sport complex, built by the Bafokeng tribe, is surrounded, for security reasons, by a moat. For non-sport occasions like pop concerts, where the public is allowed on the field, the moat is crossed by means of 22 drawbridges, let down for access and emergency exit. European norms were used for emergency exit, namely 40 people per minute per unit width of 550 mm. Each bridge consists of a walkway, portal and handrail. The walkway is in two parts, each hinged on a side of the moat. The portal serves as emergency exit sign. To remove the bridge, the portal and handrail are unbolted and stored, the struts pivot down into the moat, the field side walkway is let down into the moat, and the pavilion side walkway is lifted, closing the gap in the pavilion side balustrade. The bridge is made of mild steel, galvanised after manufacture. Inevitable welding on site is repaired with two-pack epoxy.
Architect: Waterston Weyer Roon
Engineer: VKE
GRAG-BRUG
Phokeng Sportstadion, Rustenburg, Noord-Wes Provinsie 2000
Die speelveld van die pas voltooide sportkompleks naby Rustenburg, gebou deur die Bafokeng-stam, word vir sekuriteitsredes deur 'n grag omring. Vir nie-sportgeleenthede soos popkonserte waar die publiek op die veld toegelaat word, word 22 brûe oor die grag gelaat vir toegang tot en nooduitgang van die veld. Europese norme vir noodontruiming, naamlik 40 mense per minuut per eenheidswydte van 550mm, is gebruik. Elke brug bestaan uit 'n loopvlak, portaal en handreling. Die loopvlak bestaan uit twee dele, elkeen aan een kant van die grag geskarnier. Om die brug te verwyder word die portaal en handreling losgebout en gestoor, die stutte spil af in die grag. Die veldkant loopvlak word afgelaat, en die pawiljoenkant loopvlak word opgetel om die opening in die pawiljoenkantbalustrade toe te maak. Die brug is van sagte staal, ná vervaardiging gegalvaniseer. Onvermydelike sweiswerk op die terrein word met 'n tweepak epoksie opgeknap.
Argitek: Waterston Weyer Roon
Ingenieur: VKE
|


|


|