![]() Contact Artefacts | MenuHomeUpfront Now Up Books Towns Structures People Firms Lexicon | Nederduitse Gereformeerde Kerk - Noord | ![]() | ||||||
|
Click to view map Coordinates: | Argitek: H. Sikkel van Pinelands. Die tender van mnr. J.D.J. Brand van Worcester ten bedrae van £32 150 is aanvaar. Die eerste sooispitseremonie is op Vrydag, 12 September 1958 deur die oudste moeder en vader in die gemeente, die 95-jarige mev. H. Euvrard en die 85-jarige mnr. D. Hauptfleisch, waargeneem. Die hoeksteen is op 8 November 1958 deur ds. D.T. du P. Moolman gelê. Die laaste erediens van die gemeente in die kerksaal van die Moedergemeente is op Sondag, 6 September 1958 gehou en die inwyding van die nuwe kerkgebou het op luisterryke wyse op Saterdag en Sondag, 12 en 13 September 1958 plaasgevind. (Morné van Rooyen, August 2015) Architect: H. Sikkel of Pinelands. The tender of Mr. J.D.J. Brand from Worcester of £32,150 was accepted. The first sod-turning ceremony was on Friday, September 12, 1958 by the oldest mother and father in the community, the 95 year old Mrs. H. Euvrard and the 85 year old Mr. D. Hauptfleisch. The cornerstone was laid on 8 November 1958 by Rev. D. T. du P. Moolman. The last service of the congregation in the hall of the main congregation was held on Sunday, September 6, 1958 and the inauguration of the new church building was held in a splendid fashion on Saturday and Sunday, 12 and 13 September 1958. |