![]() Contact Artefacts | MenuHomeUpfront Now Up Books Towns Structures People Firms Lexicon | Nederduitse Gereformeerde Kerk | ![]() | |
| Die NG gemeente Parow het in 1996 met die NG gemeente Parow-Sentraal saamgesmelt om die NG gemeente Parow-Nuutbegin te vorm. Die hoeksteen is op 7 September 1958 deur ds. J.A. van Zyl gelê. (Morné van Rooyen) The DR congregation of Parow joined the DR congregation of Parow Central in 1996 to form the DR congregation Parow-Nuutbegin (started anew). The cornerstone was laid on 7 September 1958 by ds. J.A. van Zyl. |