Coordinates: 30°12'42.08" S 26°31'49.62" E Alt: 1404m
Engraved inscription on rectangular brass plate with steel frame:
Hierdie gedenkstapel is opgerig tydens die Simboliese Ossewatrek
en onthul op 15 Oktober 1938.
Elke gesin van dorp en distrik het 'n klip daarvoor gebring.
Die Meulsteen bo-op kom van Beersheba in die distrik waar dit
reeds in 1835 deur die Franse Sendelinge gebruik is.
Die vier klippe op die hoeke is uit die ou Voortrekkerpad oor
Kareenek naby die dorp gehaal. Die merke van die wawiele is
nog daarop sigbaar.
Die wiel is geskenk deur Mnr. H. J. Swart, 'n gewese burger-
meester van die dorp.
__________________
The stones for the erection of this monument during the Symbolic
Great Trek in 1938 were brought by the inhabitants of the town
and district.
The Old Mill-stone on top was used at the French Mission Station
at Beersheba in the district in 1835.
The four corner stones were taken from the old Voortrekker road
over Kareenek near the town.
The wheel was donated by Mr. H. J. Swart, a former Mayor
of Smithfield.