![]() Contact Artefacts | MenuHomeUpfront Now Up Books Towns Structures People Firms Lexicon | Nederduitse Gereformeerde Kerk - Klipriviersberg | ![]() | |
Click to view large map Coordinates: | Die ou NG kerk Suid-Rand in Karinaplek in South Hills (nou die NG kerk Klipriviersberg), ontwerp deur Paul J. du Plessis. Dis opgerig deur die Langlaagte Bouersorganisasie. Suid-Rand se medeleraar, di. A.P. van der Colf en S.M. van Vuuren, se name verskyn saam op die hoeksteen by die datum 31 Oktober 1964. (Morné van Rooyen, January 2018) The old NG church Suid-Rand in Karinaplek in South Hills (now the NG church Klipriviersberg), designed by Paul J. du Plessis. It was erected by the Langlaagte Builders Organization. Suid-Rand's co-minister, Rev. A.P. van der Colf and S.M. van Vuuren's names appear on the cornerstone on the date 31 October 1964. |